ONS BESIGHEID

Prokureurs bied konsultant- en regsdienste aan

Met 'n oorsprong in die Italiaanse woord vir "simpatie", het Michelle Uys Simpatico Law gestig om die prosesse rakende bestorwe boedels makliker te maak vir dié wat nie daarmee bekend is nie.

Nadat sy as 'n assosiaatprokureur gepraktiseer het, het Michelle  'n nood raakgesien vir meer intieme en persoonlike regsadvies. Simpatico streef om regsadvies meer toeganklik te maak, sonder die stres wat met die buitensporige kostes van regsfirmas geassosieer word.

Ons mik om aan ons kliënte leiding te gee, gebasseer op u individuele behoeftes, binne die raamwerk van Testamente, Boedels en Trusts. Ons kry ons inspirasie van Dr. Jordan B. Peterson, in dat ons u help om 'n eenvoudige, tog allesomvattende doelwit te bereik: "Kry jou huis in orde".