PRYSE
KONSULTASIE & ADVIES
Ons bied bystand met regsadvies aan, van informele advies, tot formele opinies.
R500.00 p/u
LAASTE WIL & TESTAMENT
Dit is 'n allesinsluitende fooi vir 'n 1-uur konsultasie sowel as die opstel van 'n professionele laaste testament.
R300.00
BOEDELADMINISTRASIE
3.5% van die waarde van die bates in die bestorwe boedel, in terme van die Hoofmeester se Direktief 4 van 2011.
3.5%
REGISTRASIE VAN TRUSTS
Alles ingesluit, tesame met eerste konsultasie en bywonings by die Meesterskantore.
R3 500.00
WYSIGING VAN TRUSTAKTE
Alles ingesluit, tesame met eerste konsultasie en bywonings by die Meesterskantore.