PAKETTE VIR PROFESSIONELE PERSONE

PROKUREURS, REKENINGKUNDES EN FINANSIËLE ADVISEURS

ONS SAL U BESTORWE BOEDELS NAMENS U HANTEER.


PAKET A

Beskrywing: Volledige Boedeladministrasie, insluitende konsultasie en kommunikasie met die kliënt en die Meesterskantoor. 

Simpatico fooi: 3% van die totale bates in die bestorwe Boedel. 

Verwysingsfooi: 0.5% van die totale bates in die bestorwe Boedel.


PAKET B

Beskrywing: Volledige Boedeladministrasie en gebruik van u firma se bodes, op voorwaarde dat u firma in dieselfde jurisdiksie as die Meesterskantoor geleë is. 

Simpatico fooi: 2.5% van die totale bates in die bestorwe Boedel.

Verwysingsfooi: 1% van die totale bates in die bestorwe Boedel.


PAKET C

Beskrywing: Oorhandiging van deurlopende bestorwe Boedel. 

Simpatico fooi: fooie word gehef teen 'n persentasie van die totale bates in die bestorwe Boedel.

Verwysingsfooi: fooie word gehef teen 'n persentasie van die totale bates in die bestorwe Boedel.


PAKET D

Beskrywing: Opstel van Likwidasie en Distribusierekening, insluitende verdere wysigings daartoe.

Simpatico eenmalige fooi: R1 000.00. 


BEPALINGS & VOORWAARDES GELD